CLINTON V. DU PLESSIS

Woorde roes in die water




Prys:R175,00

ISBN: 978-0-620-61892-2, 152mm x 228mm; Sagteband, 206 pp; Ama-coloured Slowguns, 2014

Opsomming:

Woorde roes in die water is Du Plessis  se agste en omvangrykste  digbundel. Dit volg ‘n jaar na sy vorige publikasie, Rangeer. Hierdie bundel bestaan uit tien afdelings: Geloofsbriewe, Memoranda, Aantekeninge, Fragmente, Vlugskrifte, Notas, Inskrywings, transportaktes, Witskrifte en Grafskrifte. Die gedigte handel oor die liefde, die banaliteit van bestaan en besit, gesins- en geslagsgeweld, nuwe ekonomiese realiteite en politieke absurditeite, kunstenaarskap en die dood.

 
Lees resensies deur:

Daniel Hugo
"Du Plessis se verse is intelligent, woordspelig gevat, humoristies, skrynend, satiries, liries en (gelukkig) net soms sentimenteel."
http://www.netwerk24.com/vermaak/2014-10-26-resensie-clinton-tref-nog-n-keer-sekuur-die-kol


Rudolf Stehle
"Woorde roes in die water is, ondanks gebreke, ’n bundel wat verdien om gelees te word en een waarvan die literêre hoofstroom maar kan kennis neem." 
http://www.netwerk24.com/vermaak/2014-11-10-literre-hoofstroom-kan-ondanks-gebreke-kennis-neem


Marius Crous
"Miskien moet Clinton du Plessis in ’n volgende bundel oorweeg om minder verse in te sluit – en om te skryf en te herskryf."
http://www.litnet.co.za/resensie-woorde-roes-in-die-water-deur-clinton-v-du-plessis/


This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free