Kort van draad
Prys:
ISBN: 062021620, 978-0-620-2162-2, Sagteband, 16 pp; Gatsak-gedigte, 1997
Lees resensies hier
Prof. Fanie Olivier
"Kort van draad is nie 'n teks vir preutse lesers nie, maar is terselfdertyd meer as net 'n toevallige publikasie."
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1999/03/29/10/11.html
Nina van Charlie's Escorts
"Ek kan dié boekie heelhartig aanbeveel vir almal wat van ernstige en betekenisvolle 'obseniteit' hou, vir wie moraliteit nie gelyk te stel is aan eenvoudige formules nie."
http://www.nmmu.ac.za/onseangeltjie/angel2a.htm#kort