Brunch met twee
Prys:
ISBN:
OPSOMMING
Kortverhale saam met Peter Snyders
Lees resensies hier
Philip John
"Du Plessis se verhale plaas die leser voor 'n dilemma sonder om 'n antwoord te bied: het die leser hier te make met 'n verlustiging in seksuele banaliteit en perversiteit, of moet die verhale gelees word as 'n onverbiddelike aan die kaak stel van die dekadensie van ons moderne wêreld?"
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2002/04/08/11/3.html
Louis Esterhuizen
"Met hierdie verhale het hy hom onbetwisbaar gevestig as die meester van vonkfiksie."
http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2001/09/17/7/2.html
Bernard Odendaal
"Boeiender vir my is Clinton V. du Plessis se verhale van onthutsende inhoud, maar koele, onderspelende toonaard."
http://152.111.11.6/argief/berigte/volksblad/2002/02/4/6/3.html